Kathy Burke

Kathy Burke
Geboortenaam Katherine Lucy Bridget Burke
Geboorte 13 Junie 1964 (1964-06-13)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathy Burke (gebore 13 Junie 1964) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sid and Nancy (1986), Elizabeth (1998), Kevin & Perry Go Large (2000), en Tinker Tailor Soldier Spy (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search